Ek hou van jou interpretasie. Ek het groot geword met 'n staffie, McGuyver (Sy papier naam was Magnolia - ons MOES dit verander! Come on!). Hy was meer soos 'n vierde klein boetie vir ons klomp, en toe hy later moes uitbuig, het ons almal maar swaar gekry. Hoekom honde sulke kort lewetjies moet kry - dis so hartseer! So my eerste Haikoe ooit, moes syne geword het, want hy was kragtig, en sy lewetjie was kort. En ek sal hom nou met die woorde kan onthou.
2 comments:
laat baie aan die verbeelding :) oor, ek picture slegs hierdie een incident op 'n ewigstrekkende, wit strand in absolute stilte gehul..

Post a Comment