Monday, October 16, 2006

My kuns webwerf werk! My Art website works!


Gaan loer daar!!
Go check it out!!
http://www.vanrenenart.com

5 comments:

Klei Lat de Vries said...

Eben, ek hou baie van wat ek sien in jou verf kuns !

Die webwerf is ook baie goed, baie geluk. Sal gereeld n draai kom maak om te sien wat daar aangaan !

Anonymous said...

Dankie ou Grote!

evr
PS. Ek wag vir die volgende potgooi!

Alexander said...

Ek is baie beïndruk, jy's die fundi!

dignet said...

Eben.. ongelooflik, dit is voorwaar uitstekende skilderye!! het jy olieverf? en vir Natalie gebruik :) jy het duidelik 'n slag met die kwas...sal beslis weer kyk

Anonymous said...

baie dankie lex en dignet! fundi? ek weet nie so goed daaroor nie...maar gee net tyd.
Hoop alles gaan nog voor die wind met julle twee!!
evr