Monday, April 03, 2006

My band se oondvars nuwe liedjies

Luister na ons nuwe opnames!

http://www.ubl.com/chihoda

4 comments:

Eben van Renen said...

Wel, ek moet se dis 'n kompliment. MUSE is definitief een van my gunstelling bands. Op die oomblik moet ek The Pixies uitsonder as my gunstelling groep. Ek is veral bly jy dink dis innovative.

Anonymous said...

*harde gefluit en hande klap* Ek het almal by die huis se aandag nou, na ek die een gespeel het. Tot die honde sit regop en kyk na my. (Die feit dat hulle honger is het niks met die saak te make nie!)

Well done, kan nie wag om nog te hoor nie!

Eben van Renen said...

Baie dankie ilo. Ek dink dit is seker maar die laaste liedjies vir die volgende rukkie - dit kos £150 om twee liedjies hier te laat opneem! Moet eers spaar...

Anonymous said...

hells bells. Nogal expensive. Nou maar good luck.