Friday, April 07, 2006

Die Moddereiland Potgooi

Die Moddereiland Potgooi

4 comments:

Johan de Vries said...

Ek het nou so vinnig na julle demo songs geluister, en dit geniet, siende dat ek ook maar n ou rocker van hart is.

As jy vir my n song wil stuur, sal ek dit vir julle speel op die volgende potgooi, sodat ons julle kan bekend stel aan die potgooi luisteraars en sommer julle n bietjie kan promote ook.

Cheers

Johan

leospice said...

hallo eben
koel songs, great gedigte. het op jou blog afgekom via moddereiland. jy se jy stel ook belang in verfkuns?

Anonymous said...

Ja, ek is baie lief vir die olie-verf. Seker maar die turps.

Fritz

PienkZuit said...

Net nie turps nie, te veel slegte memories van my studente-dae...