
Die jas, das en tas is gom
Las stuk-stuk die man - hy sluk
Stilswyend met die lig alom
Koekon
Te midde die see van pik
Donker
Oë versonke
Wip weer heen en weer
Ingehok
Onder hierdie skil
Sit 'n sweer
Of nog 'n skil
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk.
2 comments:
'hy sluk
Stilswyend met die lig alom
Koekon
Te midde die see van pik
Donker
Oë versonke'
baie cool- 'hou vd imagery, en kragtige lyne..
dankie. Ek is deesdae bietjie geduldiger. Hierdie ene gaan nog 'n skildery word. Het klaar begin met beplannings sketse.
Post a Comment