Monday, December 15, 2008

Maar

Maar die jou-jou het losgeskeur
Sonder trane sonder treur
(Al was dit seer)
En Aardse braak
Het 'n Eiland gemaak
En niemand kon die lawa keer.

3 comments:

dignet said...

Excellent, hou van hierdie kort gedigte reken dit pas jou skryfstyl. Bly om te sien jy is weer bedrywig!

dignet said...

Hallo Eben!! Ek loer nou en dan in :)

Eben said...

Ek is op die oomblik baie bedrywig, maar net nie op die werfjoernaal nie. Sal weer binnekort iets hier plaas, digkuns of my nuwe skilderye.