Friday, April 11, 2008

Gletser

Oor die marmer wil my voete knars
blou koepel wit rivier
onder vrede wil spelonke bars
die kelders van die koue dier

1 comment:

Anonymous said...

ek hou van hierdie ene, kort en kragtig..