Sunday, November 25, 2007

Massa Mens

no name brand oë bekyk -

soos twee stil mane
vanuit
'n no name brand gesig
gevorm vanuit 'n stille keel
wat net vanuit 'n kraag kan uiter
saam gelas deur 'n
no name brand das
no name brand pak
no name brand lewe
'n linoneum vloer bestaan
waar niks 'my' is -

na Brad Pitt
en Jolie
op 'n voorblad
van People Magazine.

2 comments:

Anonymous said...

hou vd titel en die main gedagte, en kan boekdele skryf oor lgn!! die hele celebrity fastfood bedryf>> regtig kommerwekkend

Anonymous said...

Dankie Dignet. Ek wil nog op hierdie idee bou. Ek glo nogal in anti-verbruikers oogpunt.